Wintersdag By Die Seer by Fokofpolisiekar

 
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Wintersdag By Die Seer Lyrics

Skepe van eensaamheid sink
verdrink die dae van die week
die warm smart wat somer bring
sing
kriewelend, spasties, kruipend

ek is honger en my klere stink

jy skyn
welkomend, heilig basuin
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:

Wintersdag By Die Seer Lyrics

edit | print 
Skepe van eensaamheid sink
verdrink die dae van die week
die warm smart wat somer bring
sing
kriewelend, spasties, kruipend

ek is honger en my klere stink

jy skyn
welkomend, heilig basuin
jy jou lokvalle uit
as ek wou
sou ek my koers huis toe vind?

ek is honger en my klere stink

en die rooi branders breek
oor ‘n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my

my dokter het vir my
pille voorgeskryf
dit hou my kalm
as omstandighede my bedreig
dit laat my droom
en ek was vir ‘n lang ruk
siek gewees daarvoor

ek is dommer, maar ek lewe nog

en die rooi branders breek
oor ‘n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears: