Tiener Aksie Einde by Fokofpolisiekar

Tiener Aksie Einde Lyrics

edit | print 
Tiener angs is 'n hoë muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakiesdraad
wat die naïwiteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul' nog leef
wat maak jul' hier
en waar kom jul' vandaan?

Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te te staar
die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie

Selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
massiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!
die waarheid lê daar buite
maar al die leuens bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas

Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te staar
Die weer is plesierig hier
daar's net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie...

(Thanks to Wicus for these lyrics)


--------------------------------------
Thanks to (Pieter) for correcting these lyrics. Aug 26, 2008
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Tiener Aksie Einde Lyrics

Tiener angs is 'n hoë muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakiesdraad
wat die naïwiteit is
dit raas al fokken jare
wit kinders van Afrika
dankbaar wees dat jul' nog leef
wat maak jul' hier
en waar kom jul' vandaan?

Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears:
   
1. Click to add a song to your playlist.

2. Search and add more songs.

3. Save the playlist and share it anywhere.

PlayAdd
Fokofpolisiekar - Tiener Aksie Einde