Sielswartgat by Fokofpolisiekar

 
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Sielswartgat Lyrics

Koop vir my 'n kaartjie huis toe
Ek het fokol geld
Koop vir my 'n huis op 'n plaas
en ons sal dans
as dit donker raak

Maak my groot en breek my
Maak my groot en breek my af
Dis 'n bose kringloop
en onder draai die duiwel rond
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:

Sielswartgat Lyrics

edit | print 
Koop vir my 'n kaartjie huis toe
Ek het fokol geld
Koop vir my 'n huis op 'n plaas
en ons sal dans
as dit donker raak

Maak my groot en breek my
Maak my groot en breek my af
Dis 'n bose kringloop
en onder draai die duiwel rond

Lyk mooi
want die verlede sal ons altyd inhaal
sorgeloos eenvormig
in ons klein beige paleisies
aan die buitewyke van kakstad
raak ons sielsiek, oorgewig
Kom stagneer in jou fokken klug

Leer my om my kinders te vermoor
Leer my hoe om alle liefde te versmoor
En onder draai die duiwel rond

Dit is nutteloos
daar is geen antwoorde daar buite nie
maar ek's nog lank nie klaar getwyfel nie
Te veel dae van vaal wees en vrae vra
Te veel dae van passief bly en stil staan

Dankie vir alles
Dankie vir alles
Dank u
Dankie
Vir hierdie moerse fokken gat in my
waarin als wat mooi is in verdwyn
ek dra nou hierdie glimlag by my


--------------------------------------
Thanks to (anonymous) for correcting these lyrics. Aug 26, 2008
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears: