Oop Vir Misinterpretasie by Fokofpolisiekar

 
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Oop Vir Misinterpretasie Lyrics

Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net ‘n skadu teen die muur

kunsmatig of nie
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:

Oop Vir Misinterpretasie Lyrics

edit | print 
Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net ‘n skadu teen die muur

kunsmatig of nie
dis my kennis, my vuur
alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
dis nie my skuld nie
my korttermyn geheue verval
tersiêre opvoeding nietig verklaar
dis nie my skuld nie

net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
moet nie bekommer nie
jou verbeelding spring jou voor
dit was nog altyd so

‘n mens kan baie praat
tog sukkel om sin te maak
almal weet perspektief
is nie ‘n speelding nie

my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
dis nie my skuld nie
ek herinner myself aan my pa
hulle moes grens toe gaan
dis nie my skuld nie

net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears: