Hemel Op Die Platteland by Fokofpolisiekar

Hemel Op Die Platteland Lyrics

edit | print 
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my find?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

(Thanks to Mac for these lyrics)
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Hemel Op Die Platteland Lyrics

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my find?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears:
   
1. Click to add a song to your playlist.

2. Search and add more songs.

3. Save the playlist and share it anywhere.

PlayAdd
Hemel Op Die Platteland (acoustic)
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Hemel op die platteland
PlayAdd
Fokofpolisiekar- Hemel Op Die Platteland
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Hemel op die Platteland
PlayAdd
Fokofpolisiekar Hemel op die Platteland
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Hemel op Die Platteland Music Video
PlayAdd
Hemel op die platteland
PlayAdd
hemel op die platteland
PlayAdd
fokofpolisiekar-hemel op die platteland