Ek Skyn Heilig by Fokofpolisiekar

Ek Skyn Heilig Lyrics

edit | print 
(lyrics are written by stephan sander)

Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans sal gee
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is,
hoekom voel ek so fucked?

Ek skyn, ek skyn heilig
Onder die straatlig, onder die maanlig
Se vir my as die revolusie verby is

Geliefdes, opgevreet.
Ons sal dwaasheid praat en toe terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
gooi net 'n bietjie petrol op die vuur.
Doos siek en melancholies.

Ek skyn, ek skyn heilig.
onder die straatlig,
onder die maanlig.
Se vir my as die revolusie verby is.
ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop.

Genade onbeskryflik groot
ek is die hel in.
Biwwer en beef die boere bedrieer.
Die wereld gaan jou haat my seun.
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil dood maak.

Ek skyn, ek skyn heilig
onder die straatlig
onder die maanlig.
se vir my as die revolusie verby is.
Ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop.

--------------------------------------
Thanks to (Stephan Sander aka Bones) for correcting these lyrics. Mar 17, 2009
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Ek Skyn Heilig Lyrics

Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans sal gee
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is,
hoekom voel ek so fucked?

Ek skyn, ek skyn heilig
Onder die straatlig, onder die maanlig
Se vir my as die revolusie verby is
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears:
   
1. Click to add a song to your playlist.

2. Search and add more songs.

3. Save the playlist and share it anywhere.

PlayAdd
Fokofpolisiekar - Ek Skyn (Heilig) Rough Cut
PlayAdd
Fokofpolisiekar:Ek Skyn heilig(Maraveno Favourites With lyrics&translation)
PlayAdd
Fokofpolisiekar : Ek skyn heilig
PlayAdd
4de Pouse Fokofpolisiekar Ek Skyn Heilig
PlayAdd
fokofpolisiekar live
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Ek skyn (heilig)