Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) by Fokofpolisiekar

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Lyrics

edit | print 
‘N oomblik is die wêreld werd
maar net die eerste een
‘n dier bly ‘n dier

gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
‘n dier bly ‘n dier

ek dink aan jou as dit reën

hierdie vier mure maak my naar
is jy siek of sit jy aan?
die lied in my hart is ‘n swane sang

ek dink aan jou as dit reën

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan
as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae

ek dink aan jou as dit reën

ek is nie meer lief vir jou nie
ek kon jou nie gelukkig hou nie
beloftes breek
en styf vashou maak seer

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

deesdae vat dit langer
om mense te leer ken
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Lyrics

‘N oomblik is die wêreld werd
maar net die eerste een
‘n dier bly ‘n dier

gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
‘n dier bly ‘n dier

ek dink aan jou as dit reën

full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears:
   
1. Click to add a song to your playlist.

2. Search and add more songs.

3. Save the playlist and share it anywhere.

PlayAdd
Fokofpolisiekar - Ek dink aan jou as dit reen(live)