Die Illusie Van Veiligheid by Fokofpolisiekar

Die Illusie Van Veiligheid Lyrics

edit | print 
Goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien

opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek
ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat
luister julle nie?

ek voel asof ek met myself praat
en daar’s geen pad vorentoe nie

so wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy’s lui, jy’s selfsugtig en jy luister nie

als wat jy kry moet jy
by die venster uit smyt
ons sal rond sit en raas
dieselfde wyshede herhaal
in ‘n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees

wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy’s lui, jy’s selfsugtig en jy luister nie

daar’s niks wat ons keer nie
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy’s stadig en jy werk nie goed met ander nie
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

Die Illusie Van Veiligheid Lyrics

Goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien

opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek
ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears:
   
1. Click to add a song to your playlist.

2. Search and add more songs.

3. Save the playlist and share it anywhere.

PlayAdd
Fokofpolisiekar - Die illusie van Veiligheid