As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand by Fokofpolisiekar

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Lyrics

edit | print 
Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken

In die begraafplaas waar ek bly
Lag al die geraamtes vir my
Maar hulle's onbewus dat ek stuk-vir-stuk
My (reg) by my keel af druk

Drink nou hierdie bloed van my
Dis al wat ek het wat jy kan kry
Spesiaal my are vir jou oopgesny

En s꠮et dit lyk mooi
Die (eweige ge-ketter) agter in my kop
Ewe benoud (?) krap oop sy toegestukte mond
Met stilgebore baba's huil ek nie
Oor die onregverdigheid van die lewe nie
Niemand lewe rerig nie

Ek het al my kos en geheime opgooi
S꠮et dit lyk mooi
S꠮et dit lyk mooi
Ek het al daai fokken kak gesluk
Myself probeer verdrink
S꠮et dit lyk mooi
S꠮et ek is mooi
Paniekbevange
Angstig en alleen

'n Prins van donkerte
Ek dien myself alleen

(Thanks to Jack Faust for these lyrics)
Love this song? Put this box on your blog!
Lyrics

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Lyrics

Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken

In die begraafplaas waar ek bly
Lag al die geraamtes vir my
Maar hulle's onbewus dat ek stuk-vir-stuk
My (reg) by my keel af druk

Drink nou hierdie bloed van my
full lyrics

more lyrics

Paste this code into your blog:
This is where you edit and then post corrections:
Artist:
Title:
Songwriter:
Your name (just to give you credit, optional):
Email (to let you know, when it's posted):
Enter the code exactly as it appears:
   
1. Click to add a song to your playlist.

2. Search and add more songs.

3. Save the playlist and share it anywhere.

PlayAdd
Fokofpolisiekar :As Jy met vuur speel Sal Jy brand (Maraveno Favourites With lyrics&translation)
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Secret track (backwards masking, reversed)
PlayAdd
Fokofpolisiekar - Maak Of Braak